Help-my-verstaan
MentorProgram is op Moodle!
Die modules verduidelik vir jou ALLES wat jy oor 'n spesifieke afdeling moet weet.
Oefeninge, memos en deurlopende ondersteuning ingesluit.
Ons glo dat wiskunde & wetenskap VERONDERSTEL is om maklik te wees, daarom is alles van die MentorProgram so ontwerp...MAKLIK!
Help-my-onthou
Help-my-remember
Ons Help-my-onthou boeke is naslaan boeke vir wiskunde & wetenskap wat jou VINNIG herinner aan als wat jy weet en hoe om elke tipe som aan te pak
Our Help-me-remember books are reference books - they are designed to quickly remind you of what you know and how to do the problems.